SportSport

Gimmies se hokkiespelers wys leierskap in Noordwes-spanne

By die o16A dogtersspan lei Gimmies se Lienke Coetzee haar span na 'n silwermedalje wat 'n uitstekende prestasie is.

Potchefstroom Gimnasium se top hokkiespelers het by hul onderskeie Noordwes-spanne puik presteer en ook as kaptein en onderkaptein gelei.

By die o16A dogtersspan lei Gimmies se Lienke Coetzee haar span na ‘n silwermedalje wat ‘n uitstekende prestasie is. By die o16B’s neem Emile Burger sy Noordwes-span na ‘n bronsmedalje.

Dogters

o14A

Kaptein: Valri Janse van Rensburg

Onderkaptein: Miané Schutte

o19A

Kaptein: Timari Jonker

Seuns

o.14A

Kaptein: Cody McCarthy

Onderkaptein: Duan Deacon

o.16A

Onderkaptein: Handré Kemp

o.19A

Onderkaptein: Benjamin van Wyk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button