Local newsNewsNews

Skryf in vir Potch Herald se 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie

Hierdie kompetisie strek oor die tydperk van Januarie tot Desember 2026.

Die Potchefstroom Herald se 2026 Bruid van die Jaar-kompetisie is in volle swang met talle bruide wat alreeds hulle beste troufoto’s ingestuur het.

Daar is groot pryse op die spel met die publiek wat van volgende jaar af vir 2026 se pragtigste bruide kan stem.

Die kompetisie strek oor die tydperk van Januarie tot Desember 2026.  Stuur gerus jou inskrywing nadat jy getroud is.  Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Potchefstroom en Ventersdorp-omgewing).

Foto’s kan ge-epos word aan Penelope by penny@mooivaal.co.za.  Tesame met jou foto, stuur vir ons die bruid en bruidegom se naam en van, datum van hul troue en in watter dorp hulle gevestig is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button