Local newsNewsNews
Roudiens vir Enslin-gesin vind komende Vrydag plaas
Die roudiens sal by Lekwena Wildlife Estate plaasvind.
Die reëlings vir die roudiens van die Enslin-gesin wat in ‘n gru-motorongeluk op Woensdag, 26 Augustus oorlede is, is bekendgemaak.
Rudi (53) en sy kinders, Hannes (18) en Jessica (13) se roudiens sal op Vrydag, 11 September by Lekwena Wildlife Estate om 11:00 plaasvind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



