SportSport

Stafford is ‘n stapper van formaat

Milandré Stafford is ‘n kranige atleet wat die 5000 meter stap-item haar eie gemaak het die afgelope paar jaar. Milandré het tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein ‘n silwermedalje in die 5000 meter stap vir dogters o.17 verower.

Milandré Stafford is ‘n kranige atleet wat die 5000 meter stap-item haar eie gemaak het die afgelope paar jaar.

Milandré het tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein ‘n silwermedalje in die 5000 meter stap vir dogters o.17 verower.

Milandré Stafford neem deel van die SA's in haar Noordweskleure.
Milandré Stafford.
Milandré Stafford neem deel van die SA's in haar Noordweskleure.
Milandré Stafford neem deel van die SA’s in haar Noordweskleure.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button