Gholfspelers skitter by Monthly Medal
*Op Woensdag 3 Augustus het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Wentzel Burger met 40 punte 2e – Joe Wood met 38 punte 3e – Jan Viljoen met 37 punte *Op Vrydag 5 Augustus 2016 het die Ned Herv Kerk, Suid hulle fondsinsamelingsdag aangebied. Die format was ‘n IPS en …
*Op Woensdag 3 Augustus het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Wentzel Burger met 40 punte
2e – Joe Wood met 38 punte
3e – Jan Viljoen met 37 punte
*Op Vrydag 5 Augustus 2016 het die Ned Herv Kerk, Suid hulle fondsinsamelingsdag aangebied. Die format was ‘n IPS en die wenners was:
1e – W. Smith met 45 punte
2e – W. Koekemoer met 42 punte
3e – Rudi Botha met 41 punte
*Op Saterdag 6 Augustus 2016 het die Wimpy Potchefstroom weer die Monthly Medal geborg. Die wenners was
A Afdeling – Joe Wood met ‘n netto telling van 68
B Afdeling – Manie Smit met ‘n netto telling van 67
C Afdeling – Jack Olivier met ‘n netto telling van 67



