SportSport

Gimmies se kolwers stuur eerstespan na gemaklike wen teen Lichtenburg

Gimmies se eerste krieketspan het die afgelope naweek op die Gimmie Oval teen Lichtenburg gespeel en met 4 paaltjies gewen. Lichtenburg het ‘n skaflike 288/9 in hul toegelate 50 beurte aangeteken. Francois van Deventer het 3 paaltjies vir Gimmies ingepalm. Gimmies slaan die wenlopies in die 44ste beurt. Uitblinkers met die kolf was Jaco Schoeman …

Gimmies se eerste krieketspan het die afgelope naweek op die Gimmie Oval teen Lichtenburg gespeel en met 4 paaltjies gewen. Lichtenburg het ‘n skaflike 288/9 in hul toegelate 50 beurte aangeteken. Francois van Deventer het 3 paaltjies vir Gimmies ingepalm. Gimmies slaan die wenlopies in die 44ste beurt. Uitblinkers met die kolf was Jaco Schoeman (72 lopies van 69 balle), Emile Meyer (50 lopies van 67 balle) en Herman de Jong (42 lopies van 18 balle).

Lees meer oor Gimmies se opkomende wedstryd teen Hoër Volkskool Potchefstroom hierdie Saterdag in Potchefstroom Herald.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button