SportSport

Ritmiese gimnaste maak naam in die Kaap

Die ritmiese gimnaste van Potchefstroom het die afgelope vakansie aan die SA kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Hierdie gimnaste het uitsonderlik presteer. Hier is die uitslae:

Die ritmiese gimnaste van Potchefstroom het die afgelope vakansie aan die SA kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Hierdie gimnaste het uitsonderlik presteer. Hier is die uitslae:

Links: Melissa Thomas vlak 8 - algeheel 9de; Gabi Mostert vlak 8 algeheel 2de; Chante du Toit senior olimpies - algeheel 5de; Voor: Marlize Venter vlak 8 - algeheel 1ste.
Links: Melissa Thomas vlak 8 – algeheel 9de; Gabi Mostert vlak 8 algeheel 2de; Chante du Toit senior olimpies – algeheel 5de; Voor: Marlize Venter vlak 8 – algeheel 1ste.
Links agter: Mizelle Terreblanche vlak 6 - 2de algeheel; Marle Siebert 1ste algeheel en sy kry die trofee vir hoogste punt vir vlak 7; Marna van der Schyff vlak 6 - 4de algeheel; Meghan Gossayn vlak 7 - 8ste algeheel; Adelay du Plessis vlak 6 - algeheel 11de. Links onder: Nika Visser HP 3 - algeheel 1ste; Karla Retief vlak 5 - 22ste; Mieke Retief vlak 5 - 23ste; Anke Visser HP 3 - algeheel 2de. Voor onder: Janice Senekal vlak 4 algeheel 7de.
Links agter: Mizelle Terreblanche vlak 6 – 2de algeheel; Marle Siebert 1ste algeheel en sy kry die trofee vir hoogste punt vir vlak 7; Marna van der Schyff vlak 6 – 4de algeheel; Meghan Gossayn vlak 7 – 8ste algeheel; Adelay du Plessis vlak 6 – algeheel 11de. Links onder: Nika Visser HP 3 – algeheel 1ste; Karla Retief vlak 5 – 22ste; Mieke Retief vlak 5 – 23ste; Anke Visser HP 3 – algeheel 2de. Voor onder: Janice Senekal vlak 4 algeheel 7de.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button