SportSport

Berts Bricks padwedloop gaan vir groot aksie sorg

Die jaarlikse Berts Bricks 5, 15 en 32 km padwedloop vind eerskomende Saterdag 6 Mei weer by Potchefstroom Dam Ontspanningsoord plaas. Die wegspring vir die 15- en 32 km is om 07:00 en die 32 km stappers spring reeds om 06:30 weg. Daar is ook ‘n pretloop van 5 km wat om 07:05 wegspring. Die …

Die jaarlikse Berts Bricks 5, 15 en 32 km padwedloop vind eerskomende Saterdag 6 Mei weer by Potchefstroom Dam Ontspanningsoord plaas. Die wegspring vir die 15- en 32 km is om 07:00 en die 32 km stappers spring reeds om 06:30 weg. Daar is ook ‘n pretloop van 5 km wat om 07:05 wegspring.

Die inskrywings vind reeds van 05:45 by die wegspring plaas. Daar is kategoriepryse en medaljes vir al die deelnemers. Die 32 km kos R80, 15 km  R60 en die 5 km R30. As jy nie ‘n 2017 lisensienommer vir die 15- en 32 km wedlope het nie, moet jy ’n tydelike lisensienommer teen R30 koop. Vir nadere besonderhede kan Chantelle Pat by 073 466 9158 of Theo Coetzee by 083 538 3162 gekontak word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button