Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Pukke te sterk vir Maties op derde dag van USSA Kampioenskappe

Die wengevoel duur voort vir NWU-Pukke se netbalspan wat vanoggend gemaklik met 58-34 vir Maties geklop het in hulle Superliga USSA-stryd. Pukke bou nou goeie momentum voor vanmiddag se wedstryd teen UJ wat (15:00) begin. Die half en eindrondtes begin môre en Vrydag en Pukke is beslis een van die gunstelinge om met die titel …

Die wengevoel duur voort vir NWU-Pukke se netbalspan wat vanoggend gemaklik met 58-34 vir Maties geklop het in hulle Superliga USSA-stryd.

Pukke bou nou goeie momentum voor vanmiddag se wedstryd teen UJ wat (15:00) begin.

Die half en eindrondtes begin môre en Vrydag en Pukke is beslis een van die gunstelinge om met die titel weg te stap.

Kyk die foto’s hier en lees meer oor hierdie wedstryd en wat die USSA-week sover opgelwer het in môre (6 Julie) se Potchefstroom Herald.

Foto’s: Wouter Pienaar 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button