SportSport

Dames blink uit op die gholfbaan

Die afgelope week was weer besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied. * Woensdag 12 Julie het die klub ‘n medal-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Chris Cronje met ‘n netto telling van 65 2e – Albert Britz met ‘n netto telling van 67 3e – SP Campher met ‘n …

Die afgelope week was weer besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied.

* Woensdag 12 Julie het die klub ‘n medal-kompetisie aangebied. Die wenners was:

1e – Chris Cronje met ‘n netto telling van 65

2e – Albert Britz met ‘n netto telling van 67

3e – SP Campher met ‘n netto telling van 69

Chris Cronje en Kaiser Cornelius
Chris Cronje en Kaiser Cornelius

* Vrydag 14 Julie het die klub die Greenkeeper’s Revenge aangebied om fondse in te samel vir die oorbou van die agtiende setperk.

Interessante pen en bofplasings was aan die orde van die dag. Die formaat was ‘n Greensomes en die wenners was:

1e – Jonathan Smith en Deon Theart met 42 punte.

2e – Raymond Reinecke en Gert Moorcroft met 41 punte.

3e – Louis Bouwer en Johan Coetzee sr. met  39.5 punte.

* Saterdag 15 Julie het Klaas Wyma Makelaars die IPS-kompetisie geborg. Die wenners was:

1e – Hennie Kruger met 38 punte.

2e – Fanie du Plessis met 37 punte.

3e – Francois v d Westhuizen met 36 punte.

Hennie Kruger en Klaas Wyma
Hennie Kruger en Klaas Wyma

* Damesgholf het pas die Kapteinsuitdaagtoernooi afgehandel. Die wenner is Susan Fouché en die naaswenner Elzane van der Wath.

Die Plaatkompetisie is gewen deur Louisa Grimbeek en die naaswenner is Loraine Liebenberg.

Die pryse is geborg deur PG Glass en die Dameskomitee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button