SportSport

Buiteklub se vroue gholfspan wen Noordwesliga

Saterdag 14 Oktober het die Damesliga-span van die Potchefstroomse Buiteklub op Mooinooi Gholfklub teen Rustenburg Gholfklub in die Noordwes Damesliga gespeel. Potchefstroom het die wedstryd gewen en sodoende ook dié liga. Die span bestaan uit: Rina van Zijl, Jhannelle Strydom, Louisa Grimbeeck, Elzane van der Wath, Martinique Sparks en Loraine Liebenberg. Die afgelope weke was  …

Saterdag 14 Oktober het die Damesliga-span van die Potchefstroomse Buiteklub op Mooinooi Gholfklub teen Rustenburg Gholfklub in die Noordwes Damesliga gespeel.

Potchefstroom het die wedstryd gewen en sodoende ook dié liga.

Die span bestaan uit:

Rina van Zijl, Jhannelle Strydom, Louisa Grimbeeck, Elzane van der Wath, Martinique Sparks en Loraine Liebenberg.

Die afgelope weke was  baie besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroom Buiteklub aangebied:

* Woensdag 11 Oktober het die klub ‘n Medal-kompetisie aangebied.

Die wenners was:

1e – Chris Cronje met ‘n netto telling van 61

2e – Francois Gerber met ‘n netto telling van 64 en  3e Anton van Rooyen met ‘n netto telling van 67

*Vrydag 13 Oktober het die klub hulle Vleis-kompetisie aangebied.

Die wenners was:

1e – David Powell met 21 punte

2e- Phillip Niemand met 20 punte

3e – Henri Swanepoel met 20 punte

*Saterdag 14 Oktober het Herman Smit Makelaars die Better Ball Stableford-puntekompetisie geborg.

Die wenners was:

1e – Willie de Kock en Nico Klopper met 49 punte

2e – Wentzel Burger en Danie Nagel met 47 punte

3e – Johan du Plessis en Hennie Kruger met 46 punte.

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button