SportSport

Oud-Gimmie rugbykaptein verower groot prys by die Blou Bulle

Die uitstekende oud-Gimmie rugbykaptein, Gerhard Steenekamp, blyk om net so populêr by sy Blou Bulle Rugby-unie te wees nadat hy as hulle o.21-span se Spelers se Speler van die Jaar aangewys is. Hierdie jong 134 kilogram-stut het al vir die Junior Bokke by die Wêreldbeker uitgedraf en hou aan om sy stempel af te druk. …

Die uitstekende oud-Gimmie rugbykaptein, Gerhard Steenekamp, blyk om net so populêr by sy Blou Bulle Rugby-unie te wees nadat hy as hulle o.21-span se Spelers se Speler van die Jaar aangewys is.
Hierdie jong 134 kilogram-stut het al vir die Junior Bokke by die Wêreldbeker uitgedraf en hou aan om sy stempel af te druk.
Steenekamp is in die top drie in sy span vir lakke uitgevoer, lopies uitgevoer en meters gewen met die bal in sy hand.

Gerhard Steenekamp
Gerhard Steenekamp

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button