SportSport

Bedrywige tyd by die Buiteklub

Hier is ’n samevatting van die afgelope twee weke se gholf-aksie by die Buiteklub: * Vrydag 24 November het Hoër Volkskool hulle gholfdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n 4-bal alliansie (twee tellings om te tel) met ‘n scramble dryf. * Saterdag 25 November het Ocean Basket die IPS-kompetisie van die klub geborg. …

Hier is ’n samevatting van die afgelope twee weke se gholf-aksie by die Buiteklub:
* Vrydag 24 November het Hoër Volkskool hulle gholfdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n 4-bal alliansie (twee tellings om te tel) met ‘n scramble dryf.
* Saterdag 25 November het Ocean Basket die IPS-kompetisie van die klub geborg.
Die wenners was:
Mans:
1 – Spiros Angelides – 39
2 – Victor Havenga – 36
3 – Hennie Kruger – 35
Vroue:
1 – Martinique Sparks – 39
2 – Elzande Van der Wath – 31
* Woensdag 29 November se IPS-kompetisie het uitgereën.
* Vrydag 1 Desember het Fiber Guard hulle gholfdag by die klub aangebied. Die formaat was IPS en die wenners was:
A-afdeling:
1e – S.P. Campher met 39 punte
2e – Aubrey Beckley met 37 punte
3e – J. Laubsher met 36 punte
B-afdeling:
1e – Christo Meintjes met 35 punte
2e – F. Roos met 35 punte
3e – Manie Smit met 33 punte
C-afdeling:
1ste – Gawie Wolvaard met 38 punte
2de – Johan Bernard met 34 punte
3de – Johnny Avenant met 32 punte
* Saterdag 2 Desember het die Wimpy Potchefstroom die maandelikse medal-kompetisie sowel as die Mug of Mugs-kompetisie geborg. Die wenners van die maandelikse medal-kompetisie het hieraan deelgeneem.
Die wenners was:
A-afdeling: Albert Britz met ‘n netto telling van 72
B-afdeling: Bartlo van der Merwe met ‘n netto telling van 69
C-afdeling: Spiros Angelides met ‘n netto telling van 68
* Mugs of Mugs wenners was:
A – Fanie Laubscher
B – Christo Meintjes
C – Anton van Rooyen
Gedurende Desember word die volgende kompetisies by die klub aangebied:
8 Desember: Vrydag: 9 putjie IPS-kompetisie
9 Desember: Saterdag: Manie Smit BBPS
13 Desember: Woensdag: IPS-kompetisie
15 Desember: Vrydag: 9 putjie IPS-kompetisie.

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button