SportSport
Potch Gooiers hou “Killers”-aand hierdie Vrydag
Potch Gooiers Veerpyltjieklub hou op Vrydag 15 Desember om 18:00 ’n “Killers” aand by Boeretroos. Dit beloof om ’n aand van groot pret en opgewondenheid te wees. Die inskrywingsgeld is R25 per persoon en die kompetisie gaan in pare plaasvind. Daar is ook lekker pryse om te wen. Alle belangstellendes is welkom. Kontak Alet Rusch …

Potch Gooiers Veerpyltjieklub hou op Vrydag 15 Desember om 18:00 ’n “Killers” aand by Boeretroos.
Dit beloof om ’n aand van groot pret en opgewondenheid te wees. Die inskrywingsgeld is R25 per persoon en die kompetisie gaan in pare plaasvind. Daar is ook lekker pryse om te wen. Alle belangstellendes is welkom.
Kontak Alet Rusch by 082 577 8854 of Riaan Nell by 079 886 5272 vir nadere besonderhede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



