SportSport
Gimmie blits presteer by Interskole-Inter
Phemelo Molale van Gimmies is tydens die afgelope PUK Interskole-interhoër as die junior victor ludorum (groep 2) aangewys. Die finale puntestand van die deelnemende skole was as volg: Nelspruit 775, Noordheuwel 716, Gimmies 679, KHS 661, Rustenburg 613, Randburg 606, Transvalia 570 en Dr. E G Jansen 481

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!