SportSport
Ferdies se hokkiespanne presteer in die liga
Ferdies se dogters en seuns hokkiespanne het aan die 1ste wedstryde van die Dekalb Monsanto hokkieliga deelgeneem en puik presteer. Ferdies se dogters eerstespan wen Bloemhof 4-0 en Orkney 2-1. Die blou juniorspan verloor 2-0 teen Stella en wen Orkney 2-0. Die grys juniorspan wen Bloemhof 7-0 en wen Christiana 4-0, terwyl die junior seuns …
Ferdies se dogters en seuns hokkiespanne het aan die 1ste wedstryde van die Dekalb Monsanto hokkieliga deelgeneem en puik presteer.
Ferdies se dogters eerstespan wen Bloemhof 4-0 en Orkney 2-1.
Die blou juniorspan verloor 2-0 teen Stella en wen Orkney 2-0.
Die grys juniorspan wen Bloemhof 7-0 en wen Christiana 4-0, terwyl die junior seuns teen Christiana 2-0 wen en die seuns eerstespan teen Christiana 2-1 wen.
Nog wedstryde word op 4 Augustus in Orkney gespeel.
Hokkieliefhebbers in Potchefstroom kan 18 Augustus op hulle kalenders aanteken, wanneer daar ligawedstryde by Hoƫrskool Ferdinand Postma in Potchefstroom plaasvind.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



