SportSport

Mooirivier presteer by Eddie Walker-toernooi

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 tot 25 Augustus aan die Eddie Walker hokkietoernooi deelgeneem wat deur Curro Laerskool in Klerksdorp aangebied is. Die skool se o.13A-spanne het albei die Eddie Walker-toernooi gewen.  

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 tot 25 Augustus aan die Eddie Walker hokkietoernooi deelgeneem wat deur Curro Laerskool in Klerksdorp aangebied is.
Die skool se o.13A-spanne het albei die Eddie Walker-toernooi gewen.

Voor: Wian Landman. Middel: Naldo de Jager, Damia Charslund, Ferdi Joubert, Vihan Pretorius, Duyn Lombaard en Benjamin van Wyk. Agter: Jacques Nel (HUB), Stephan Spamer (afrigter), Zander Mostert, Ehrard Jordaan, CF Deacon, Maarten Jonker, Hermanus Steyn, Jadrik Lamprecht, Antonie Labuschagne en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). Marko Werkman en Franco van Dyk was afwesig met die neem van die foto).
Voor: Wian Landman. Middel: Naldo de Jager, Damia Charslund, Ferdi Joubert, Vihan Pretorius, Duyn Lombaard en Benjamin van Wyk. Agter: Jacques Nel (HUB), Stephan Spamer (afrigter), Zander Mostert, Ehrard Jordaan, CF Deacon, Maarten Jonker, Hermanus Steyn, Jadrik Lamprecht, Antonie Labuschagne en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). Marko Werkman en Franco van Dyk was afwesig met die neem van die foto). Foto: Wouter Pienaar
Die dogters o.13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier het die Eddie Walker-toernooi gewen. Voor: Cameron Charslund, Tiani Greyling, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Elrie Koornhof, Cara Hulley en Bridgette Holden-Smit. Agter: Jacques Nel (HUB), Annelize Rostron (afrigter), Anzel du Plooy, Mia Hills, Christi-Mari Coetzee, Mikayla Muller, Angelique van der Westhuizen, Alexia Delicado, Sonika Brits en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). Foto’s: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button