SportSport

Gimmies se o.15A-span gee vir Wesvalia pakslae

Gimmies se eerste krieketspan het na hulle nederlaag teen Volkies vinnig weer op dreef gekom en vir Wesvalia in Klerksdorp op hulle tuisveld laat bloos met ‘n uiters gemaklike 10 paaltjie oorwinning. Wesvalia word vir 36 lopies uitgeboul met Dawie Röntgen wat 5 paaltjies met sy linkerarm draaiballe neem. •Die o.15A-span wen met 209 lopies …

Gimmies se eerste krieketspan het na hulle nederlaag teen Volkies vinnig weer op dreef gekom en vir Wesvalia in Klerksdorp op hulle tuisveld laat bloos met ‘n uiters gemaklike 10 paaltjie oorwinning.
Wesvalia word vir 36 lopies uitgeboul met Dawie Röntgen wat 5 paaltjies met sy linkerarm draaiballe neem.
•Die o.15A-span wen met 209 lopies teen Wesvalia. Gimmies teken 316/6 in 50 beurte aan, Reinhardt Röntgen teken 116 lopies aan, Martin Bullock 66 lopies en Xander van Gass 45 lopies. Wesvalia word vir 107 lopies uitgeboul.
•Die o.15B-span wen met 1 paaltjie teen Volkies. Phillip Jonker teken 116 lopies aan en Kea Nduweni 71 lopies.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button