SportSport

Turkstra lei Gimmies na groot oorwinning

Gimmies se Eerste krieketspan het die afgelope naweek teen Ikageng in die semi-finaal van die Coca-Cola Skole Pro-20 (Potchefstroomstreek) gespeel. Gimmies het met 9 paaltjies gewen, nadat hulle Ikageng vir 71 lopies uitgeboul het. Die finaal vind vroeg in die nuwe jaar teen Volkies plaas. Gerhard Turkstra neem 5 paaltjies vir slegs 15 lopies. Gerhard …

Gimmies se Eerste krieketspan het die afgelope naweek teen Ikageng in die semi-finaal van die Coca-Cola Skole Pro-20 (Potchefstroomstreek) gespeel. Gimmies het met 9 paaltjies gewen, nadat hulle Ikageng vir 71 lopies uitgeboul het. Die finaal vind vroeg in die nuwe jaar teen Volkies plaas. Gerhard Turkstra neem 5 paaltjies vir slegs 15 lopies.

Gerhard teken ook 42 onoorwonne lopies aan, terwyl Franco Boshoff ook onoorwonne op 17 lopies was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button