SportSport

Noordwes rolbal se Pare speel Saterdag finale wedstryde

Die kwarteind, halfeind en die eindstryde in die Noordwes Rolbal se Parekompetisie vind Saterdag by die Klerksdorp Rolbalklub plaas: die kwartfinale om 09:00 en die halfeindstryde om 13:00, gevolg deur die twee eindstryde. Die gasheerklub het drie mans pare in die kwarteind: Josh Radebe en Anton Grobler wat teen Parys se George Lotter en Jaco …

Die kwarteind, halfeind en die eindstryde in die Noordwes Rolbal se Parekompetisie vind Saterdag by die Klerksdorp Rolbalklub plaas: die kwartfinale om 09:00 en die halfeindstryde om 13:00, gevolg deur die twee eindstryde.
Die gasheerklub het drie mans pare in die kwarteind: Josh Radebe en Anton Grobler wat teen Parys se George Lotter en Jaco Nel speel en Tinus Crous en Piet Croucamp wat sake moet uitspook teen Pikkie Loots en Cliff Yeoman. Geen Klerksdorp vroueparespan kon deurdring nie.
Parys het ook ‘n vroue paar in die kwarteind: Magdel O’Donghue en Tracy Jacobs wat teen Corrie Breitenback en Elly van Dijk van Potchefstroom Dorp Rolbalklub speel. In die ander kwarteind speel La Farge se Christine Marais en Nicol Jaarsman teen Mafeking se Ann Buys en Judith Venter.Rolbal

Boston

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button