
Hier is die uitslae en prestasies van die Noordwes-Universiteit (NWU) Sport van die Potchefstroomkampus vir die afgelope twee weke:
Soccer:
SAFA SAB Men’s League
16 February:
Potch Defence 1 – 2 NWU Tawana FC
17 February – Practice match
NWU Tawana Ladies FC 15 – 0 Potchinho Ladies
SAB Men’s League
NWU Tawana FC 2 – 0 Honey Bees
20 February- Practise match
Tiki Taka FC U/19
NWU Tawana FC 5 – 1 Tiki Taka FC
Ikageng Cosmos FC 1 – 5 NWU Tawana FC
Netbal:
23 Februarie
Noordwes provinsiale toernooi
Uitslae:
1. NWU HP1 vs Lonmin (71 – 15)
2. NWU HP1 vs Masakane (51 – 7)
Rugby:
Varsity Cup
NWU 37 – UWC 21
NWU Young Guns 69 – UWC Young Guns 21
Eerstejaarstoernooi: 22 Februarie
Caput 26 – Laureus 6
Excelsior 17 – Villagers 27
Presidentsliga: 23 Februarie
NWU-PUK 20 – Klerksdorp 19
IBBIES 21–Klerksdorp (2de span) 7
Polo:
Die SA kampioenskappe word op 9 en 10 Maart in Pietermaritzburg gehou.
Die proewe is verlede Sondag by die Emmerentiadam gehou.
Die volgende spelers is in die span ingesluit:
Dames:
Liny Odendaal
Bronwyn van Tonder
o.21 A-mans:
CJ van Buuren (onderkaptein)
Jacques Ehlers
Rynhard Badenhorst
o.21 B-mans:
Dewiko Loots (Landboukollege)
Senior A-mans:
Karl Jacobie
Gernot Schaaf
Senior B-mans:
Ryan Gossayn (onderkaptein)
Manfredd Nieuwoudt
Jacques Barnard
Wikus Kriek
Meesters
Ronnie Botha
Henk Louw
Riaan Jacobs
Weens die onttrekking van ‘n paar spelers in Gauteng, gaan die o.21B en die Meesterspan gekombineer word as Senior C-span.



