SportSport

Gimmies se atlete woeker by Interskole

Potchefstroom Gimnasium se topatlete het by die onlangse NWU Interskole-byeenkoms se B-afdeling weer bewys dat hulle rekening met die beste in die land kan hou. Daar was 24 eerste plekke, 10 tweede plekke en 10 derde plekke vir Gimmies by dié spogbyeenkoms. Die puntestand is as volg: Noordheuwel: 777 Klerksdorp: 647 Kemptonpark: 646 Montana: 634 …

Potchefstroom Gimnasium se topatlete het by die onlangse NWU Interskole-byeenkoms se B-afdeling weer bewys dat hulle rekening met die beste in die land kan hou. Daar was 24 eerste plekke, 10 tweede plekke en 10 derde plekke vir Gimmies by dié spogbyeenkoms.

Die puntestand is as volg:

Noordheuwel: 777

Klerksdorp: 647

Kemptonpark: 646

Montana: 634

Gimmies: 625

Randburg: 618

Rustenburg: 598

Transvalia: 533

Die volgende leerders het besondere individuele prestasies behaal met meer as 900 ABSA-tabelpunte:

  1. Phemelo Molale (1 100; 1 059 en 1 005)
  2. Karmen Fouché (1 100 en 948)
  3. Riandi Boshoff (1 179)
  4. Lee-Ann Grobbelaar (1 007)
  5. Richter van der Merwe (990)
  6. Wiané Joubert (968)
  7. Danielle Verster (967 en 934)
  8. Petra Steinmann (956)
  9. Miandi van Staden (950 en 931)
  10. Liam Walsh (921)
  11. 11.Tlotlo Phakedi (910)
  12. 12.Wihan van der Merwe (905)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button