SportSport
Gimmies se swemmers presteer
Gimmies ontvang die trofee vir Noordwes Skolewenners nadat hulle swemmers weer water in die ander skole se swemmers se oë gespat het. Chazél Orton, 7 eerste plekke en 1 tweede plek Tiaan Rossouw, 5 eerste plekke Janco Uys, 4 tweede en 2 derde plekke Micha Kriek, 2 eerste plekke en 1 derde plek Reynard Rossouw, …

Gimmies ontvang die trofee vir Noordwes Skolewenners nadat hulle swemmers weer water in die ander skole se swemmers se oë gespat het.
- Chazél Orton, 7 eerste plekke en 1 tweede plek
- Tiaan Rossouw, 5 eerste plekke
- Janco Uys, 4 tweede en 2 derde plekke
- Micha Kriek, 2 eerste plekke en 1 derde plek
- Reynard Rossouw, 2 derde plekke
- Juandré Uys, 3 eerste, 2 tweede en 2 derde plekke
- William Slaughter, 2 eerste, 4 tweede en 2 derde plekke
- Theo Ferreira, 1 eerste plek, 3 tweede en 2 derde plekke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



