SportSport

Gimmies en Volkies se eerstespanne buig die knie teen KHS en Wesvalia

KHS het Hoër Volkskool Potchefstroom in die halfeindstryd verlede Donderdag (13 Junie) met 48-0 verslaan, terwyl Wesvalia vir Potchefstroom Gimnasium met 29-25 baasgeraak het.

Die krag van Noordwes skolerugby blyk om na Klerksdorp te skuif, met Klerksdorp Hoërskool (KHS) en Hoërskool Wesvalia se eerste rugbyspanne wat komende maand (13 Julie) by KHS vir die beker gaan meeding.

Dit is eerste keer hierdie dekade dat hierdie twee skole se eerstespanne teen mekaar in ‘n eindstryd vir dié beker gaan meeding.

KHS het Hoër Volkskool Potchefstroom in die halfeindstryd verlede Donderdag (13 Junie) met 48-0 verslaan, terwyl Wesvalia vir Potchefstroom Gimnasium met 29-25 baasgeraak het.

Op o.16A-vlak is daar wel nog hoop vir die Potch skole met ‘n Volkie-Gimmie stryd vir die beker wat komende maand in die pyplyn is. Dit nadat Volkies vir KHS met 63-7 geklop het en Gimmies vir Wesvalia met 20-19 kafgedraf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button