SportSport

Foto’s: Volkies se tweede span-toernooi weer ‘n groot sukses

In Volkies se derde wedstryd (50 beurte) teen Montana het die kolwers behoorlik ingelê en ‘n reuse telling van 446 almal uit aangeteken.

Hoër Volkskool Potchefstroom het weer vanjaar tydens die winter skoolvakansie ‘n baie suksesvolle krieketweek vir tweede spanne en o.15B-spanne aangebied.

Hier is Volkies se tweede span-spelers: (Foto’s – Wouter Pienaar)

Hierdie toernooi het vanaf 18-21 Junie plaasgevind en in helder sonskyn het die krieketspelers gereed gemaak vir die seisoen wat voorlê. Dit het ook spelers die kans gegee om hulle staal te wys en aan die deur van die A-spanne en eerste spanne te klop.

Affies teen Menlopark:

Lees meer oor die uitslae in hierdie week se Herald (27 Junie)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button