SportSport

Volkies beleef vreugde en verdriet op die rugbyveld

Die o.15-span onder leiding van afrigters, Daan Seymore, Bul du Toit en Pieter van den Berg kon gemaklik met Hoërskool Oosterlig klaarspeel en hulle 43-7 geklop.

‘n Puik dag van rugby in die Virsekerbeker het ‘n effense bittersoet-smaak in Volkies se monde gelos. Die o.15-span onder leiding van afrigters, Daan Seymore, Bul du Toit en Pieter van den Berg kon gemaklik met Hoërskool Oosterlig klaarspeel en hulle 43-7 geklop.

Die o.16-span wat ook in Virsekerbekeraksie dié oggend te sien was het net-net met 26-27 teen Hoërskool Dr Malan van Meyerton verloor. ‘n Drie in die doodsnkikke het Volkies verpletter.

Lees meer in komende week se Potchefstroom Herald (8 Augustus) oor hierdie wedstryde sowel as topklas aksiefoto’s van die kragmetings.

Foto’s: Wouter Pienaar

Volkies se o.15-span:

Volkies se o.16-span

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button