Die afgelope naweek het 16 van die beste krieketskole landwyd mekaar die stryd aangesê in die tweede Noord-Suid T20 toernooi vanaf 3-5 Oktober. Die prestige toernooi is in Pretoria gehou en die deelnemende skole was Volkskool Potchefstroom, Centurion,
Waterkloof, Menlopark, Cornwall Hill, Westville, Bishops, Wynberg, SACS, Rondebosch, Northwood,
St. Stithians, St. Andrews, Grey College, Nelspruit en Rustenburg.
Volkies het 3 van hul 6 wedstryde gewen.
Lees meer in hierdie week se uitgawe van Potchefstroom Herald (Donderdag, 10 Oktober)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!









