
Die sterre skyn helder vir Laerskool Mooirivier en Noordwes se top tennister, Mari-Louise van Zyl, wat onlangs vir die Suid-Afrikaanse o.14 tennisspan gekies is.

“My voorhand is een van my grootste wapens, tog is ek baie rats op die baan en hardloop baie rond. Dit gebeur min dat ‘n bal verby my kom.”
Lees meer in ‘n eksklusiewe onderhoud oor hierdie tennisspeler in hierdie week se uitgawe van Potchefstroom Herald (21 November)
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/49737/plaaslike-tennisspeler-het-groot-grand-slam-drome/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



