Potchefstroom Swemklub skitter trots na die afgelope Noordwes swemkampioenskappe wat die naweek in Rustenburg gehou is.
Hulle het tydens hierdie belangrike provinsiale swemkampioenskappe hulle staal gewys, hulle diepte getoon en met hulle afronding gespog.
’n Totaal van 169 individuele medaljes (waarvan 83 goud, 48 silwer en 38 brons) is tydens die kampioenskappe verower.
Lees meer in hierdie week se uitgawe van Potchefstroom Herald (Donderdag, 12 Desember)


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



