SportSport

Groot atletiek om die draai in Februarie

Vanjaar bied Potchefstroom Boys High die Interhoër op Saterdag, 15 Februarie by die NWU McArthur-stadion aan.

Die 2020 Skole-atletiekseisoen is weer in volle swang nadat die huissport byeenkomste afgehandel is.

Die groot byeenkomste soos die Volkies en Gimmies Prestige sowel as die jaarlikse NW Groot Skole Interhoër is om die draai.

Vanjaar bied Potchefstroom Boys High die Interhoër op Saterdag, 15 Februarie by die NWU McArthur-stadion aan.

Hier is die komende bepalings:

  • Dr Malan byeenkoms: 31 Januarie (weg)
  • Fochville Atletiekbyeenkoms (Volkies): 31 Januarie 
  • TUKS aflos byeenkoms: 4 Februarie (weg)
  • Volkies-Prestige: 7 Februarie (NWU McArthur)
  • Gimmie-Prestige: 8 Februarie (NWU McArthur)
  • Tuks top 10: 12 Februarie
  • Interhoër: 15 Februarie (NWU McArthur)
  • POSSA: 19 Februarie
  • Superinterhoër (Ruimsig):26 Februarie
  • Kenneth Kaunda: 29 Februarie
  • NOWESA: 7 Maart
  • ASA Jeug/junior kampioenskappe: 26 Maart

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button