Shani en Nadine Nel is twee sussies wat weet hoe om die teiken raak te skiet. Die twee sussies het hul uitsonderlik van hul taak gekwyt by Noordwes 1 ligabyeenkoms
Nadine (o.20) behaal ’n eersteplek in die 10m- en P3-posisie en Shani (o.16) ’n eersteplek in die 10m en ’n tweedeplek in die P3-posisie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



