NewsNews

VIDEO: Stormweer kniehalter JOOL

'n Storm wat gisteraand (30 Januarie) op Potchefstroom neer gesak het, het veroorsaak dat een van die tente op die terrein omwaai. 

 

‘n Storm wat gisteraand (30 Januarie) op Potchefstroom neer gesak het, het veroorsaak dat een van die tente op die terrein omwaai.

Volgens ‘n verklaring wat die Kampustudenteraad op Facebook uitgreik het, is daar geen ernstige beserings aangemeld nie.

“Die situasie is onder beheer. Dankie vir almal se samewerking. Ons wag vir die plaas om veilig verklaar te word, hou ons sosiale media dop vir opdaterings,” lui die verklaring.

Dit is nog onduidelik of daar aan die program van die vertonings verander gaan word.

Die Herald sal inligting deur gee soos dit beskikbaar word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button