SportSport

Prestige atletiekbyeenkomste gaan kook!

Die jaarlikse Gimmies en Volkies Prestige Ateltiekbyeekomste gaan weer vir groot opgewondenheind hierdie naweek by die NWU McArthur-stadion sorg. 

Die jaarlikse Gimmies en Volkies Prestige Ateltiekbyeekomste gaan weer vir groot opgewondenheind hierdie naweek by die NWU McArthur-stadion sorg.

Op Vrydag, 7 Februarie sal Volkies hulle byeenkoms aanbied met die aksie wat alreeds vanaf 13:00 begin en tot 21:10 met die laaste aflositems sal duur. Volkies se opponente sal Potchefstroom Boys High, Potchefstroom Girls High, Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Vryburg wees.

Saterdag, 8 Februarie, is dit Gimmies se beurt wanneer hulle alreeds vroegoggend om 07:45 met die eerste items van die dag begin. Die aksie sal tot ongeveer 17:00 duur. Gimmies gaan Hoërskool Garsfontein, Hoërskool Transvalia, Vereeniging Gimnasium, en Hoërskool Centurion te staan kom.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button