Potchefstroom Gimnasium se jong bergfiets sensasie, Ernie Roets, het Saterdag, 7 November sy staal met ‘n pragtige derde plek by die SA XCO bergfietskampioenskappe in Stellenbosch gewys. Ten spyte van die nat weersomstandighede het hy daarin geslaag om ’n derde plek in ‘n baie kompeterende veld te behaal.
Ernie Roets van Gimmies op pad na derde plek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.