SportSport

Van speler na afrigter: André Pretorius vertel oor sy affiliasie by die Luiperds

Die Luiperds en NWU Varsitybekerafrigter, André Pretorius, het met die Potchefstroom Herald oor sy tyd as speler en nou as afrigter by die Luiperds gesels.

Die Luiperds en NWU Varsitybekerafrigter, André Pretorius, het met die Potchefstroom Herald oor sy tyd as speler en nou as afrigter by die Luiperds gesels. Kyk hier in die video hoe hierdie voormalige Springbok losskakel sy weg in Potchefstroom gevind het.

Video: Wouter Pienaar

Foto’s: Wouter Pienaar en Mario van de Wall.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button