Op Dinsdag, 23 Februarie het ACNW hulle tweede byeenkoms van die jaar by die NWU McArthur atletiekstadion aangebied. Kry die uitslae van die byeenkoms hier:Sien die foto's van die byeenkoms hier. (Foto's: Wouter Pienaar)