SportSport

Potch Dorp rolbaldames vat titel

Die Premierliga is afgehandel en Corrie Breitenbach en haar span van die Potchefstroom Rolbalklub is die kampioene.

Na ‘n besondere ligaseisoen waar Covid-19 verskeie innoverende optredes van die bestuur van Noordwes Rolbal vereis het, het almal saamgewerk, nuwe regulasies aanvaar en sluit die seisoen eersdaags af.

Die Premierliga is afgehandel en Corrie Breitenbach en haar span van die Potchefstroom Rolbalklub is die kampioene. PCC het die silwer medalje ontvang. Pikkie Loots en sy span van Klerksdorp Rolbalklub is die mans kampioenspan. Die vroue eersteliga is deur PCC gewen.

Die halfeind en finaal van die mans eersteliga word op 27 Februarie tussen Klerksdorp en Potchefstroom en Mafeking en Sannieshof beslis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button