SportSport

Luiperds knip Valke se vlerke

Die Luiperds se linkervleuel, Warren Williams en skrumskakel, Eugene Hare het die drieë vir Gerald McPherson en Eric Herbert se span gedruk.

Die Luiperds het hulle eerste wedstryd in byna ‘n jaar en ‘n half met 24-13 teen die Valke in Brakpan gewen. Die Luiperds se linkervleuel, Warren Williams en skrumskakel, Eugene Hare het die drieë vir Gerald McPherson en Eric Herbert se span gedruk.

Die losskakel, Danrich Visagie en heelagter, Duren Hoffman het vir die res van die punte met hulle skopskoen gesorg.

Dit was ‘n wedstryd waar die ewewig geswaai het, maar op die ou einde het die Luiperds net meer in die tenk gehad.

Foto’s: Jaco Coetzer/Valke

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button