SportSport

NWU klop Pirates in Johannesburg

‘n Top tweede helfte vertoning van die NWU se eerste rugbyspan het die afgelope naweek gesorg dat hulle vir Pirates van Johannesburg met 34-16 klop.

‘n Top tweede helfte vertoning van die NWU se eerste rugbyspan het die afgelope naweek gesorg dat hulle vir Pirates van Johannesburg met 34-16 klop.

In ‘n taai wedstryd waar albei spanne goeie rugby gespeel het, was die manne van Potchefstroom oor die algehele 80 minute net een stap beter.

Die NWU het ses drieë gedruk met Aphelele Mdaka, Heinrich Botha, Pienaar van Niekerk, Lukas Klopper, Billy Posthumus en Waldo Crauss wat oorduik. Botha sit ook drie vervyfskoppe oor.

Vir Pirates was die voormalige UJ losskakel, Divan Nel, op goeie vorm. Ilunga Mokendi het ook sy spoed en vaart met ‘n drie gewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button