SportSport

NWU vat vyfde plek by USSA’s

Die NWU het in die kwartfinaal, met 43-40 teen Maties verloor en moes toe tevrede wees om vir die vyfde plek te baklei.

Die NWU netbalspan het na ‘n moeilike USSA-kampioenskappe by Camp Discovery in Pretoria ‘n vyfde plek behaal nadat hulle die NMU-Madibaz 34-30 geklop het.

Die NWU het die toernooi aangebied, maar het in kritieke wedstryde vasgeval om buite die medaljeplekke te eindig.

Die NWU het in die kwartfinaal, met 43-40 teen Maties verloor en moes toe tevrede wees om vir die vyfde plek te baklei.

Wat die Potchefstromers ook in die hakskeen gebyt het, was dat hulle teen die Madibaz in die groep wedstryde met 35-31 verloor en toe teen Maties moes speel in ‘n meer uitdagende kwarteindstryd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button