Laerskool Mooirivier se top tennisster, Jahnie van Zyl is vir die o.12 Tennis SA span gekies wat vanaf die 11 Oktober (vandag) in Zimbabwe aan die ITF CAT SA Junior spankompetisie gaan deelneem.
Van Zyl speel vanjaar van haar beste tennis en sal graag op haar vorm wil voortbou in hierdie toernooi.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



