
Gimmie-swemmers het weer onlangs die een medalje na die ander tydens die Frank Gray Memorial Gala in Sasolburg ingepalm.
Die uitslae is as volg:
Chazél Orton – 8 goud en 2 goud vir aflosse
Schalk de Vos – 1 brons
Janco Uys – 1 goud vir aflos, 1 silwer en 2 brons
Tiaan Rossouw – 2 goud, 1 brons en 2 goud vir aflosse
Sumé du Preez – 1 goud, 5 silwer en 1 brons
Deidré Olivier – 1 goud

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



