Gimmies se skerpskutter Nel-sussies is weer in die kol en verwerf wat SA-kleure in skyfskiet.Dit is die tweede keer wat Nadine Nel hierdie prestasie behaal. Shani Nel eindig algeheel derde in die damesafdeling by die SA kampioenskappe.