SportSport

Volkies se krieketsterre in NW-spanne

Ses van Volkies se spelers is vir hierdie twee spanne gekies.

Die Noordwes Krieketunie het sowat ‘n maand gelede begin om proewe te hou en ‘n o.16 en o.19 span is gekies. Ses van Volkies se spelers is vir hierdie twee spanne gekies. In die o.19 span is Corné Prinsloo en Waldo Kemp ingesluit en in die o.16 span Ludwich Schuld, Lunga May, Attie Liebenberg en Louis van Wyk.

Van links is Attie Liebenberg, Waldo Kemp, Corné Prinsloo, Ludwich Schuld, Louis van Wyk en Lunga May. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button