
Gimmies se Bernice Blaeser het Noordwes in die Suid-Afrikaanse Western Mounted Games-kampioenskappe in Parys verteenwoordig.
Bernice en haar perd, Impi, eindig 38ste onder die top 50. Sy is ook gekies om deel van die Elite-span vir 2022 te wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



