SportSport

Volkie lei NW o.16 krieketspan

Hoër Volkskool Potchefstroom se vier kranige spelers, Ludwich Schuld, Attie Liebenberg Lunga May en Louis van Wyk gaan die Noordwes o.16 span by Krieket Suid-Afrika se nasionale o.16 skoleweek vanaf 13-17 Desember in Pretoria verteenwoordig.

Hoër Volkskool Potchefstroom se vier kranige spelers, Ludwich Schuld, Attie Liebenberg Lunga May en Louis van Wyk gaan die Noordwes o.16 span by Krieket Suid-Afrika se nasionale o.16 skoleweek vanaf 13-17 Desember in Pretoria verteenwoordig.

Ludwich Schuld. Foto: NW Dragons Cricket/Facebook

Schuld, wat ‘n verstommende goeie seisoen met die kolf vanjaar beleef het, sal ook as kaptein van hierdie opwindende span optree. Die NW o.16 span sluit ook vir Caiden Seleka (broer van die NW Dragons draaier, Caleb Seleka) van Gimmies in.

Hier is die volledige span:  Attie Liebenberg, Brink Von Weilling, Caiden Seleka, David Muzambi, Henre Viljoen, Hlompho Mpatane, Louis van Wyk, Ludwich Schuld, Lunga May, Mohammed Bulbulia, Regan Smook, Thuto Matjoi en Tumelo Makume

Hoofafrigter – William Molewa
Hulpafrigter – Duane Bredenkamp
Spanbestuurder – Phemelo Touta
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button