Erik du Preez (heel links) saam met die wenspan by die SA Kanopolo Kampioenskappe.
Erik du Preez, ‘n Graad 10-leerder van Potchefstroom Gimnasium het op Saterdag, 5 Maart aan die Suid-Afrikaanse kano-polo kampioenskappe in die Kaap deelgeneem.
Du Preez is in die Gauteng o.21A-span opgeneem wat die kampioenskappe gewen het. Hierdie jong man het gewys waartoe hy in staat is toe hy 23 doele in die kampioenskappe aanteken, wat die meeste in die toernooi was.
Erik du Preez (heel links) saam met die wenspan by die SA Kanopolo Kampioenskappe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.