SportSport

Seunshokkiespanne se Platinumliga-sege bou momentum vir Noordvaal

Die o.14A en eerste seunshokkiespanne is wenners van hierdie liga en bewys dat hulle gereed is vir die opkomende Noordvaal A-liga. 

Gimmies se seunshokkiespanne is weer voor in die koor vanjaar met fantastiese prestasie in die NW Platinumliga. Die o.14A en eerste seunshokkiespanne is wenners van hierdie liga en bewys dat hulle gereed is vir die opkomende Noordvaal A-liga.

Gimmies se o.14A seunshokkiespan is Platinumliga-wenners.

Gimmies se o.16A seuns behaal ‘n tweede plek in die Platinumliga en kwalifiseer ook vir Noordvaal A.

Die Noordvaal hokkietoernooie sal in verskeie stede regoor Suid-Afrika vanaf 4-6 Augustus plaasvind.

o.14 A – Pietersburg
o.14B – Dr Malan (Meyerton)
o.16 A – Merensky (Tzaneen)
o.16 B – Rustenburg
o.19 A – Monument (Krugersdorp)
o.19 B – Zwartkop (Centurion)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button