Potchefstroom Gimnasium het vanjaar bewys dat hokkietalent sterk in die are van hulle leerders loop. Gimmies het ’n totaal van 37 hokkiespelers wat in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne opgeneem is.
Hier is die spelers (seuns en dogters) in verskeie ouderdomsgroepe:
Dogters o.18A:
Jené van Ravenswaay, Irene Strydom, Jana van der Merwe, Kaylin Middleton, Mornille Jonathan en Cameron Charslund.
![]()
Dogters o.18B:
Danielle Hoadley
Dogters o.16A:
Angelique van der Westhuizen, Anzel du Plooy, Amé Keyser, Danel Fourie en Elrie Koornhof
Dogters o.16B:
Charlotte Buhr en Mia Hills
Dogters o.14:
Timari Jonker en Cara Hulley
Seuns o.18A:
Damian Charslund, Jan-Adriaan van Wyk, Naldo de Jager en Marko Werkman
Seuns o.14:
Bennet Keet, Ewan Willemse, Moemedi Maboe en Rienk van Wyk
Seuns o.16A:
Emihle Gcwabe, Maarten Jonker, Marno van der Merwe, Duyn Lombard, PC Schutte en Sibusiso Ramabele
Seuns o.16B:
Inus Visser, Damian de Witt, Johan Mostert, Nicholas du Plessis, Jaco Lindeque, Christiaan Krüger en Johan Siebert.











