SportSport

Volkies se o.15 dogtershokkiespanne vat Platinumliga-titels

Hierdie twee spanne sal ook hulle goeie vorm wil voorsit in die Noordvaal-finale wat in Augustus gaan plaasvind. 

Volkies s o.15A en o.15B dogtershokkiespanne is NW se bestes na puik seisoene in die Platinumliga.
Hierdie twee spanne sal ook hulle goeie vorm wil voorsit in die Noordvaal-finale wat in Augustus gaan plaasvind.
Volkies se hokkiespanne eindig onderskeidelik in die volgende posisies in die NW Platinumliga:
Dogters:
o.14 A – vierde; o.14 B – derde
Tweede span – derde
o.15A en o.15B – eerste
Seuns:
o.14 A – derde
o.16 A – vierde
Eerste span – vierde
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button